Archive for the ‘1’ Category

superhero?
Oktober 16, 2008

<a as a lady,which i am,ek wou altyd a superhero gewees het,ek wou altyd “wolverine” van x-men wees,although i’m a lady,if i could be a man,i would be daai man van staal!!!!!!! ek sou wonderwoman gechoose het,maar sy is te female vir my! wie wil jy wees?

i’m lost!!!!!!!!!!!
Augustus 15, 2008

i,ve been quiet SO NOW U KNOW MY REASON!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

skattejag!!!!!!!!!!!!!!!!
Julie 23, 2008

Op die 17-20 july het my man gaan jag!hy het die 17de gery richmond,18 en 19 geskiet,en 20ste terug gekom,ek het hom soooooooooooo verlang!hy het toe drie bokke genail.oohhhhhhh,hy is so n man van staal!hy was so goed met die bokke dat hy n foto geneem van hulle voor hulle geskiet was!Soos jy kan sien [...]

Sentil & Ben Metewson,two ladies on a bicyclay!
Julie 2, 2008

There are’s little people dat a person did met dat really have an impact on your life,effect u positively,inspire u,even motivate u,ek het hulle ontmoet,en deur my issues wat ek,anna,altyd het,het hulle nogsteeds besluit om vriende met my te bly,as ek deur my normale crisis en issues gaan,like my break up met vader xmas,het hulle [...]

‘kitchen tables are meant for eating’…..yah right!!!!!!!!!
Junie 23, 2008

According to ‘Carolielab’ u loose 16 calories on the kitchen table,stjoe!!!!!imagine heel blerrie dag op daai tafel!!!dit is een van favourite hobbies.ek baie lank gesuukel om blerrie vetgat die tafel te try,hy is soooo borring! “kom ons gaan bed toe”….dis altyd wat hy gevra het…toe hy die tafel ontdek het,kon hy nie af klim nie.Het [...]

vlieg vlieg vlieg!
Junie 12, 2008

wie wil saam speel!

Anna se geboortejaar
Mei 20, 2008

Roer tag my om ‘n song te blog van die jaar wat ek gebore is… (info hier gekry http://www.severing.nu/music/1971.html)

Go shorty,ish ur birthday!
Mei 5, 2008

so ,saterdag het ek besluit om 50 cents te gaan kyk,dit was so coool,hy is so jids,a rapper,definitief,a man,,yeah baby,ek is so n fan van american gangster rappers,ek wil my een koop vir my verjaarsdag,en hom vasdruk op my kombuis tafel,oooooooooooooohhhhhhhh!lekkkkkkeeeerrrrrrrrrrr.he winked at me while i was jumping like a mad fool when he sang [...]

“Adopt or not to adopt,that is the question”
April 29, 2008

ek is officially onder druk,help!my spouse het besluit dat sy will adopt,ek is nie interested nie,ek het vir haar gese^ …”that i wont treat the child as my own”,am i being selfish?ek dink nie die besluit is so maklik nie,spouse dink dit is!aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaahhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh!!!!!!

happy birthday to y……… NOT!!!!!!
April 22, 2008

So it was my spouses b’day,en ek het dit vergeet,dit was gister,when i got to work gister oggend,kry ek n sms van my spouse hoe useless ek is en hoe disappointed ek is,so anyway,had to move fast,so i got my engeltjie ROER to order flowers and deliver it at work,didnt hers anything whole day,so i [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.