<a
as a lady,which i am,ek wou altyd a superhero gewees het,ek wou altyd “wolverine” van x-men wees,although i’m a lady,if i could be a man,i would be daai man van staal!!!!!!! ek sou wonderwoman gechoose het,maar sy is te female vir my!
wie wil jy wees?
Xena, warrior Princess.
Ek kykie sulke strooi nie…
Wolverine is baie cool. Net ‘n bietjie erg harig. Kan nie dink wie ek sou wou wees nie…
roer jy moet jean grey-phoenix wees,sy is agro en hot…..ooooooohhhhhhhhhhhhhh mama!!!!!!!
adrie-jy is definitief …..a lady!
Catwoman!
Hannibal Lecter!!
Yey, yeh! Jean grey-phoenix…of as daai pos gevul is, wil ek ‘n Power Puff girl wees.
Die rooikop-girl van Buzz Lightyear?
Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!
((((((((((((((((Annatjie))))))))))))))))) Jy is my ou weird superherotjie. Moenie dat die lewe jou onder kry nie. Call for reinforcements. Call me!
What da quad skat?! Krismis is al klaar amper weer op ons (nou pun intended) en jy swyg. Jy moet fokus my kind. As jy jou oë uit vee, is jou boyfriend weer terug huis toe! Post, post, ons soek ‘n post. (Almal saam)
Post, post, ons soek ‘n post. jadiejadiejadie…
(Oops! Verkeerde blog adres. Nou’s hy reg.)
Post, post, ons soek ‘n post!
Roer, dis seker Krismisvader en sy blessistse tafel wat die arme meisie so besig hou…
Ek wonder self wat het van die Krismisvader en die kombuistafel geword! Ann – ‘n wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle, vreugde, blydskap en vrede toe! ♥♥♥
Halloooooooooooooooooo. Anybody home?
Die spreekwoord sê ’silence is golden’ maar nou raak dit ’silence is boring’!
Ek sou graag die girl van Ultra Violet wou gewees het