skattejag!!!!!!!!!!!!!!!!


Op die 17-20 july het my man gaan jag!hy het die 17de gery richmond,18 en 19 geskiet,en 20ste terug gekom,ek het hom soooooooooooo verlang!hy het toe drie bokke genail.oohhhhhhh,hy is so n man van staal!hy was so goed met die bokke dat hy n foto geneem van hulle voor hulle geskiet was!Soos jy kan sien het hy vir die bokkies getrain om te le^ en te pose asof hulle rerig dood is,na die foto het hy hulle weg gejaag en hulle eers die volgende dag geskiet!my man is so slim,hy het voorheen in die circus gewerk as n diere trainer,soos jy kan sien is hy blerrie goed.to e hy huis toe kom het ek vir hom genail vir al die dae wat hy weg was,dit was lekkerrrrrrrrrr!man man is soos scott scott van skattejag,soek altyd n skat in my!

8 Responses

  1. :lol: :lol: :lol: Dis darem die soetste bokkies daardie! :lol: :lol: Op die kombuistafel???? :lol:

  2. Ek neem aan ‘all is forgiven’ en Vader Xmas is iets van die verlede. Jou man is nie net ‘n goeie skut nie. Hy’s ook ‘n sucker. ;-)

  3. Anna

    As dit my man was wat my 4 dae lank aan my eie genade oorlaat om te gaan jag, dan het hy geskyt. Tensy ek 4 dae lank in ‘n spa kon gaan leegle.

  4. roer…vader is nie iets van die verlede nie nie,hy het my daai paar dae kom kuier…mmmm….ek het een van my kombuis tafel’s se poote gebreek.tjoe,dit was heavy!!!!!my man wil mos gaan jag,die bliksem!!!
    adrie….ek het daaroor gedink…maar toe vader xmas my kom visit,toe vergeet ek van alles….

  5. En hier wil ek nou juis vra hoekom het hy nie vir Vader Krismis so mooi getrain en toe eers geskiet nie en vir jou gebring. Dan kon jy die ou vette opgestop het en elke dag langs jou kombuistafel laat staan het ;-)

  6. Neeeeeeee, Son, om Vader Krismis langs die tafel te laat STAAN, gaan nie deug nie. Hy moet LE, die bogger, hy moet LE! :lol:

  7. julle meisies moet daai vetgat aflos,ok!hy’s my vetgat!kry julle eie tafel!

  8. Ja nee, girls kry julle eie tafels :mrgreen:

    Whahaha Boendoe ek stem hy moet lĂȘ!!

Leave a Reply