‘kitchen tables are meant for eating’…..yah right!!!!!!!!!


According to ‘Carolielab’ u loose 16 calories on the kitchen table,stjoe!!!!!imagine heel blerrie dag op daai tafel!!!dit is een van favourite hobbies.ek baie lank gesuukel om blerrie vetgat die tafel te try,hy is soooo borring! “kom ons gaan bed toe”….dis altyd wat hy gevra het…toe hy die tafel ontdek het,kon hy nie af klim nie.Het julle dit getry,wag tot almal die kinderjies gaan slaapies,dan spring julle 2 so 2-3 o clock in the morning en woeps waps begin die pret,somtye hou ek as vetgat my so offguard catch terwyl ek besig is om te kook,oooooooohhhhhhhhhhhhh!hy het altyd gehou as ek n skirt dra in die kombuis for that surprise attacks,oooh,dan is ek sommer lam in die bene!
Of,as julle te skaam is om in die huis spelletjies te speel,gaan kamp,vat jou tafel saam,en gaan speel in die veld op jou tafel,gelukkig is my kombuis tafel n fold up een,so as ek gaan shopping,kamp,werk,fliek,gym het ek my tafel saam vir daai surprising moments as n man vir my wil bied kry!!!!!!…………………miskien moet ek my a fold up man kry,yor!dit sal gehart wees!

17 Responses

  1. Nee hel Anna. Hierdie inskrywing en comments van jou is besig om gevaarlik baie na porn te klink. Sies man! You nympho, you. :evil:

  2. nee man roer! porn is sies!its secret tales of a lady in waiting!

  3. sies anna! sies sies sies!!!!!!u suppossed to be a lady,so act like a lady ,press clothes,swim in a river in a frock,stroke kittens,but dont let people see u in the altogether!!!!

  4. eh eh eeeeehhhhhhhhhhhhhhhhhhh!!!!!

  5. whahaha Anne jy en daardie tafel van jou :lol:

  6. Happy birthday to you! Happy birthday to you! Happy birthday mal Annatjie!!!!! Happy birthday to yooooooooooou! Love ya.

    Veels geluk my mal maatjie. Mag dit vir jou ‘n mooi jaar wees. ;-)

  7. Baie geluk met jou verjaarsdag Annie, ek hoop jy en jou tafel gaan ‘n heerlike dag hĂȘ!!!

  8. dankie wipneus,dankie roer,jy is n engel.happy birthday anne,ek miss jou,bel my!

  9. hi anne dankie,ek miss jou ook,bel jou later!

  10. Huh???

  11. Liewer laat as nooit – happy Birthday, girl ;) – daai opvoutafel issie ‘n goeie idee nie… hoe verduidelik jy dit in die hospitaal as jy toegevou in ‘n opvoutafel daar aankom?? :lol:

  12. Ekke is ook laat! Sorry! :sad:

    Happy, happy birthday Anna, mag jy en jou kombuistafel nog vir jare vir ons vermaak verskaf! :lol:

  13. Baie geluk met jou verjaarsdag Anna, ek hoop jy het darem ‘n koek ook op daai kombuistafel van jou!!! :lol:

  14. yor!dankie julle!!!!!ja,nog n jaar jonger,meer stamina vir my tafel.

  15. Heita, ek’s ok laat! Sorry, Annie, maar ek hoop jy het ‘n baie lekker bifdei gehad op jou reinforced tafel!

  16. Nog later as die res.

    Geluk Anne

  17. Ek beat almal!

    Happy

    Ek het vir my ‘n opvou tafel op Bid or Buy gekoop!

Leave a Reply