vlieg vlieg vlieg!


wie wil saam speel!

23 Responses

  1. hi anne,yor! wie is die sexy ou!very cool!

  2. hi,dis my part-time lover,hou jy van my plane of my man!

  3. jou plane is ok but jou man,hy is ddddddddeeeeeeeeeellllllllllllllllllllllllliiiiiiiiiiiicccccccccciiiiiiiioooooouuuuussssssssssssssss!

  4. ag,loop skuit! los my man,asseblief! ok!

  5. ok!

  6. eh eh eeeeehhhhhhhhh!

  7. carrot cake carrot have ye any nuts,the carrot cake contains……….NO NUTS!

  8. helloooooooooooooooo anna,hoop dit gaan goed,eet jy carrot cake?

  9. yeah but no,but yeah but no butyeahbutnobutyeahbutnobutyeahbut………………..i want that one!

  10. Anne wat rook jy? Hoeveel kombuis tafels het jy nou al weg gegee?

  11. Annatjie, dis ‘n goeie ding jy’s nie alleen in daai mal koppie van jou nie… Jou aeroplane lyk soos ‘n advertensie vir Little Britain :lol: Het jy nie al daai een gecrash nie?

  12. Wip, watookal dit is, ek soek ook! Veral vandag.

  13. nee nee,my ke^rel vlieg hom nog,roer,
    no smoking while flying wip! rules are rules!
    is my ou nie mooi nie????????

  14. Jou ou is baie mooi Anne :lol:

    Lekker naweek hou!

  15. As jy nie rook nie dan moet jy spuit maar jy klink nie baie lekker nie Anne!!! :lol: But seriously – dis ‘n duur hobby daai, sal ook like om ‘n kitsbank op te blaas en jou te join… (nie op die kombuistafel nie) op die vliegveld!!! :lol: :lol:
    Lekker naweek vir jou – op die kombuistafel!!! :-D

  16. Ek is ook maar bang vir die kombuistafel, maar die vliegtuigies is cool. En ek het gedog ek is erg as ek met myself praat.

  17. I will smoke anything on any table, as long as I can fly!! As dit net met daardie boyfriend kan wees, pleez?

  18. Anne, I’ll take the man, you can have the planes :lol:

  19. wel vat die blerrie man as julle wil!ek vat my tafel,my blow up doll en anne.

  20. :lol: jy is een uit ‘n miljoen…. speel jy nog lekker rond op jou tafel?

  21. ja,kannie af klim nie,soek nuwe toys vir my tafel!

  22. Hiehie, Anne, jy’s ‘n lawwe ding! Skeur ek nou my hol vir jou!

  23. Daai man is maar verrrry hot, Anne. Well Done vir jou om so ‘n dish te kry maar wat se hy van die blaas oppie poppie wat tussen jou en hom op die tafel kom le?

    Of het hy die pop op die plane gebind en vir hom gese VLIEG IN JOU MOER IN MAN, i mean POP.

Leave a Reply