“Adopt or not to adopt,that is the question”

ek is officially onder druk,help!my spouse het besluit dat sy will adopt,ek is nie interested nie,ek het vir haar gese^ …”that i wont treat the child as my own”,am i being selfish?ek dink nie die besluit is so maklik nie,spouse dink dit is!aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaahhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh!!!!!!

8 Responses

  1. Jy en spouse sal die ding rustig moet sit en uit praat :lol: …. dis nie so erg nie man….. so paar pienk voetjies gaan baie lekker wees! :)

  2. As jy nie gereed voel daarvoor nie, kan `n kind heel moontlik spanning in die verhouding veroorsaak. `n Kind is daar om vertroetel te word…en gaan jy dit kan doen, net omdat spous reg voel?

  3. “Adopt or die!” :twisted:

  4. Dis net net ‘n morele kwessie nie, maar ook ‘n finansieĆ«le kwessie. ‘n Ongelooflike moeilike besluit. Ek dink aan julle en sterkte. Hel, ek’s bly ek is nie in jou skoene nie…. ;-)

  5. Nee heng, albei moet reg wees daarvoor. As jy nog nie reg is nie, sal dit tot die kind se nadeel dalk wees. Sit jou voet neer vir die pienk voet se onthalwe. Hoekom wil julle aanneem? Hoe sterk is julle huwelik? Dink BAIE mooi voor jy so iets aan ‘n kindjie doen. Dink ook aan jou ’spouse’ se gevoelens. Daar’s dalk onderliggende redes vir die begeerte vir ‘n kindjie en dis nie altyd die biologiese klok of die moederinstink nie. INDIEN JULLE nou wel aanneem, dink ek ROER is ‘n pragtige naam vir ‘n dolla hoor!

  6. adopt or die huh! well i decided to rather dye my hair blonde,moielike besluit,indeed,dankie vir advice.


  7. ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
    ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

    IF YOU NEED A BLOG, DONT FORGET TO SEE WEBSITE “Leoxa.com”
    (The Themes Is Very-very Beautiful & Also Able To Place Adsense)

    ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
    ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

  8. Ek weet nie of mens 100% dieselfde/anders/meer/minder voel vir ‘n bloed/nie-bloed pienkvoet nie. Hulle bly babys en hulle bly klein . . .

Leave a Reply