i’m intereseted to find out wie van julle sal bereid wees om implants te doen,i met this lady friend a month ago wie vir my vertel het dat sy n job aan haar boebies gedoen het,size 32a to 36c,maardit lyk so slap,dit hang op haar navel,sy is baie impressed daaroor,sy het 120 000,oo betaal daarvoor,i call her “hitlady”,sy is n goffel,dakskroef,waarom sy dit gedoen weet ek nie,sy het dit vir my gewys,yuk!ek oorweeg sterk om dit te doen,ek soek advice,dit is mos cleavage day amper,ek gaan vandag my n wonder bra koop,so who wants to go with me to Silicone valley,we can share our boebies and experiences!wat se^ julle,after all we are ladies,and as a lady we do everything together! OOooXXxx ENCARNASIO!
Ek is ‘all for boob jobs’. Niks verkeerd daarmee in my ogies nie en as ek die fondse het, pappa, is ek vinniger as wat jy kan sê MES by daai dok. Hitlady het net die verkeerde dok genader. Seker ‘n kwak. My se vriendin het dit 15 jaar terug laat doen en dit lyk tot vandag toe vir my na die mooiste boobs onder die son.
Anne, jy kan bietjie van myne kry, dan spaar jy ons albei ‘n hoop geld
Anne, Ek het nou eers op jou blog afgekom! Ja, waar was ek die hele tyd, ek wil my dood giggel!!
Sonnie ek wil nog harder lag vir jou kommentaar!! Jy klink soos die Savation Army wat alles verniet wil weggee….ek sal nou nie in die ry staan vir die boobies nie, maar wat is daar nog wat jy te veel van het?
Boude Wipneus, boude!
welkom wipneus,i had a cat named wipneus….and a mouse….and a snake…and a door…..and a house….and a computer…and a….um……
Liefie sê meer as ‘n handvol is mors… maar as ek die fondse het, sal ek nie nee sê vir so effe van ‘n lift nie…
ek ook,dellie,ek het besluit om dit te doen,ek sal besluit oor size by die dokter.
Dit is die moeite werd! Het eers `n 36hie hie hie gehad….nou `n 36hhh.