This entry was posted
on November 29, 2007 at 6:21 nm and is filed under Algemeen.
You can feed this entry.
You can leave a response, or trackback from your own site.
4 Responses
roer was dit nou nodig,vader xmas en die elfs se^ dankie,vader xmas wil jou kom kuier omdat jy so nice is,heel aand vra hy n klomp vrae van jou toe ek hom vertel oor hierdie blog,hy wil nou jou kombuis tafel sien en toets.hy se^ ek moet by die huis bly,moenie vir liefie se^ nie,geniet dit.
anne - November 30, 2007 at 4:53 vm
Welkom, hier in blog-a-land hoop jy gaan dit sommer baie geniet…
neykie - November 30, 2007 at 6:33 vm
Aha! Nou kan ek nie wag nie!
boendoe - November 30, 2007 at 6:44 vm
Kom Anne, ons wag in spanning om meer van jou, Krismisvader en die elfs te hoor!